Naboomspruit Community Directory

Local directory - community resource - Limpopo, South Africa

Community photo gallery

Approved photos shared by the community.

HOTEL

HOTEL

Historical - by MR FJ VAN VUUREN - photo date: 1907-01-01
Philip Cohen het ’n winkel opgerig waar die latere Volkskas Bank-gebou was (regoor Naboom Hotel). Cohen het ook in die 1920’s ’n hotel laat oprig op dieselfde perseel waar die hotel jare lank was
OLDEST

OLDEST

Historical - by MR FJ VAN VUUREN - photo date: 1905-01-01
Hierdie is waarskynlik die vroegste foto van Naboomspruitstasie (Mookgophong) en is geneem ten noordooste van die stasiegebou nog voordat daar met die bou van die blokhuis begin is. In die boek Naboomspruit 1910-2010: Eeu van Genade deur Mauritz Hansen word geskryf dat ’n gedeelte van die plaas reeds in November 1907 opgesny is in erwe deur die landmeter Jean P.F. Rocher. Hierdie ongeproklameerde dorpsgebied is in 1908 deur die “Waterberg Land Co.” aan “African Townships” verkoop.
Naboomspruit Gholf Klub

Naboomspruit Gholf Klub

Historical - by MR FJ VAN VUUREN - photo date: 1977-01-01
Gary Player at Naboomspruit Golf Club, playing with the local players.
Rondalia 1964

Rondalia 1964

Historical - by MR FJ VAN VUUREN - photo date: 1964-01-01
Rondalia 1964 Die Oog